Ry die hel uit my

Ry die hel uit my

smeek die chroom blink
Harley Davidson op daardie sondagoggend

ek is moeg geparkeer

gesiglose tweebeen wesens
spring op die saal

die Harley sing sy vreiheids lied

vinniger vinniger vinniger

pothole en sy kinders
le gulsig en wag

tussen die chroom handvatsels
bekyk hulle die berge

this is crazy se hy

God dit is ongelooflik se sy
rakelings ry hulle die pothole hel verby

ry die hel uit my

fluister die harley

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz