Ry die hêl uit my smeek sy …

Ry die hêl uit my smeek sy …

die pienk harley staan en blink in die oggend son
sy smeek vir n rit

ek is moeg geparkeer kerm sy

gesiglose wesens spring op haar

haar wiele sing op die teer
sy sing n vryheidslied

en spoeg Co2 gatkant uit
minagtend uitdagend

sy tel die lang wit strepe
wat al hoe korter word

vinniger…..vinniger
die strepe word een

pothole en sy kinders
lê en wag

this is crazy gil die wesens
terwyl hulle tussen die chroom deur loer

God this is real crazy
this is heavan

rakelings ry hulle verby
verby die pothole HEL

RY die hêl uit my

fluister die Harley
ry die hêl uit my

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz