Saam met jou….n glas van die ou rooiwyn

Saam met jou….n glas van die ou rooiwyn

ou wysheid draai deur my kop

jy is naby
jou gesig swem
in die rooipoel

jou oe is rooigehuil
betraan

my glas weer vol
rooigehuil

genoeg wysheid
soek ek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz