Sag fluister sy

Sag fluister sy

warm woorde
wat die kleure herfsblare

weg warrel
herfs is treurtyd

die groen van somer
het verkleur

die drif van lente
waai blare weg

jaar in jaar uit
volg ons die siklus

loners in
loners out

ons kan nie help
dis die seisoen

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz