Sal ek jou ooit kan ken

Sal ek jou ooit kan ken

watter geheime skuil daar
agter jou donker oe

hulle skyn soos die helderste
ster aan die hemel

maar vertel niks
maar ek weet

daar skuil n passie hart
agter jou oe

jou hart wat klop
met die ritme van die lewe

wat ek kan sien
maar wat te ver is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz