Sannie die stripper ,was net so n bietje skaam gewees

Sannie die stripper ,was net so n bietje skaam gewees

heupswaaiend kom sy agter die gordyn uit
rooi lip glimlag sy

hier kom n ding
sê die manne vir mekaar

sy gooi haar eerste kledingstuk
dit ruik erg na soet parfuum wat kleef

sy swaai en sy draai op maat van die hartseerwals
van die manne se oe traan as hulle aan die huis dink

sy sit haar kappie op oom jan klipdrift se kop
die ouens se selfone klik

piet vang haar handskoene

jan gryp haar jas

skaam staan sy daar in haar voortrekker rok
met nog baie aan daaronder

hier kom n ding sê die manne

Jammer oom se sy
ek moes net vier stukkies uittrek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz