Sannie die stripper was net so n bietjie skaam

Sannie die stripper was net so n bietjie skaam

heupswaaiend gly sy
agter die gordyn uit

rooilip glimlag sy .

hier kom n ding sê die manne vir mekaar

sy gooi haar eerste kledingstukkie
na Pieter wat dit gretig gryp

sy swaai en draai op maat
van die hartseer wals

sy werp haar jakkalspels
tussen die manne in

sy swaai en draai op die maat
van die kantoorwals

hier kom n ding sê
die manne

Jan gryp haar jas
 blosend staan sy daar
in haar voortrekker rok

met nog baie onder se sy
hier kom n ding sê
die manne vir mekaar

Jammer sê Sannie

ek moes net vier uittrek

.

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz