Seevoel Seevoel March 10, 2011 Brandermeter vlieg jy en viskos soek jy bokant bakens reis jy self sorg jy vlerkflap styg jy hoog bokant die geskree van die trop voels vlugvry is jy blydskap in hierdie lewe Jonathan Livingston Seagull vry is jy Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!