Sex pistols
Die jong outjies
met die stywe boudjies
spring op en af kitaarswaaiend
die dikke moer die tromme
die lead singer verwurg homself
met die mike se koord
die kitaarspeler kloof sy vinger
teen die gebreekte snaar
die drommer slaan sy knieskyf
met die knuppel af
gebroke lê hulle daar
die sex pistols
Johny Ratten Sid Vicious
Paul Cook and Steve Jones
die band van seventies
the finest punk rock band Ever
God save the queen!
Leave a Reply
Be the First to Comment!