Shani Shani March 28, 2010 Jou oe glinster jou lag weerklink so het ek jou gesien by die biltong toonbank jou glinster oe donker seegroen rand en lig blaargroen binne jou oe praat met my wil jy vertel van die vreugde van die hartseer wat vlak lê in jou praat oog Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!