Simkaarte

Simkaarte

Uiteindelik het die regering wakkergeskrik.
Dankie Mnr Z en al jou trawante.

Soveel private numbers maak onwelvoeglike voorstelle, hyg asems ens, wat mense ontstel. Daar was wel maniere om uit te vind wie, maar dit was baie duur.

Kriminele elemente het hulle donker dinge net so naamloos bedryf. Ek was al ‘n paar keer ge-try.

Dan is daar die wat nie wou hê hulle vrouens moet weet wie hulle bel nie.

Totdat sy die 20 simkaarte ontdek, van hulle het tyd op gehad.

Tien van die nommers was vrouens, of private numbers.

Dit was toe nie meer private nie.

Sy het hom geglo!!

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz