Single Girl

Single Girl

het jy gesê
ek staan voor jou townhouse

n bos gerbaris in my hand
ek het al met elke blom gepraat

om my boodskap oor te dra
toe hoor ek die mansstem

jy het gese jy is single !
ons het dan so lekker ge chat

ek los die blomme en draai om !
jy het gese jys single

ek het nie geweet dis haar broer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz