sirkel

sirkel

die valk sirkel
swartkol hoog bo

die afgryslike geskree
weerklink oor die vlaktes

die doodskrete
van sy prooi

die hen kyk skeefkop
kloek en skrop

sy lê n eier
n nuwe lewe

so maklik

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz