So jammer dat jy my

So jammer dat jy my

nie raakgesien het nie

ek het vierde gekom
in die 1 000 meter

ek het derde gekom
in die 200 meter

ek het tweede gekom
in die 100 meter

maar in die resies van die lewe
het ek eerste gekom

so jammer jy het net
vir die eerste ou gekyk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz