Soos gister Soos gister March 5, 2010 Voel dit nog amper die warm strale van jou hart het herfs geword flou en en lou gister se lente gister se onthou gister se vreugde lê nog vlak my vrese van gister nou waarheid die winter kom elke jaar dan kry ek koue voete Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!