Soos n honger wolf storm hy agter die reuk aan Soos n honger wolf storm hy agter die reuk aan January 24, 2010 Hy steek vas by die deur die reuk laat hom kwyl hy verslind om versadig te word gulsig tot die laaste versadig die laaste krummels lê verdroog op die vloer sy vee dit uit die stormwind waai sy sug dit was ek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!