Soos vingers wys die kaal takke hemelwaarts

Soos vingers wys die kaal takke hemelwaarts

dit kraak
soos die takke sterf

en helwaarts tuimel
om veras te word

of om verras te word

ons wieg in die bitterkoud

gaan ons nog n seisoen lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz