Steek my vuur aan Steek my vuur aan March 11, 2010 Jy het my vlam gesnuit my holte oopgesny my warm was het neergeplas en koud geword en gevries op die ys vloer ek is roerloos koud bring jou vuurstok en steek my weer aan die brand Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!