Strompel ek voort Strompel ek voort January 7, 2013 deur die eb en vloed strompel ek voort die mislukkings in my lewe oorweldig die dag die dag toe die son begin sak het het ek nogtans na die horison gestaar jou skadubeeld verewig in my siel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!