………..Styf………

………..Styf………

teen jou lyf
krul ek

styf is jou arms
om my lyf

styf draai ons die laken
om die lyf

n vreemde styf
wat nie hoort

ek gryp die laken
en …..vlug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz