Sy bid vir more

Sy bid vir more

haar oe is dof
elke dag sien sy minder lig

die lig in haar lewe
het verlaat

al sak die son
en wen die donker

bid sy
vir more se ligdag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz