Sy het uitgestal! Sy het uitgestal! January 24, 2010 n oopkyk met watergroen oe haar bloedrooi vol lippe laat mans wegkyk sy lees die oe haar laag boesem sorg dat almal haar in die oe kyk die lyf daaronder laat almal wonder vir wie stal sy uit Mona Lisa glimlag wonder julle maar Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!