Sy het veilig gevoel

Sy het veilig gevoel

maar agter die donker skuilwolke
het die jagwolke geswiep

toe sy hulle sien
het sy geweet

vanaand gaan sy verkrag word
haar huiltrane

gaan die dorre aarde benat

sy het nie n keuse nie

maar sy kan die hel van hael
ook stuur

hael

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz