Sy is ge label en ingepak

Sy is ge label en ingepak

Labels sien mens oral
op die mou ,die sak,die gat

die gulp, die kraag
net daar by die vraag

die draer verkondig wetend
en onwetend,versugtinge

Hy dra n :Jockey,dit vertel , hou die leisels vas

Truworths Man,dit vertel , klere mof

Triumph, het dit gekry

Playtex, speelvrou

Tietiesbaai , die manne loop wydoog

Gatvol, is oorgewig

Guess,hoeveel boyfriends

Spantou, kinky

Pistol,agter die bos

Slang,lui

Billabong, bong haar

Puma,ek bekruip jou

Sundown, ver te oud

Stone harbour liefdesbootjie sink

Hippo creek,groot meisie

Petrochellie , italiaanse verleier

Walker, stap sy gat af

Chinos, made in china

Casuals, swaai jou gat soos jy wil

Watter een is jou label

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz