Sy lê elke dag op haar rug, elke dag is dieselfde…………….4243 Sy lê elke dag op haar rug, elke dag is dieselfde…………….4243 July 4, 2012 sy ken elke kolletjie vliegkak teen die plafon hulle word net meer vandat sy 15 was lê sy oopgespalk vir ander se plesier hoopvol kyk sy as die deur oopgaan is dit miskien haar ridder haar redder God het sy al lankal gevloek Hy doen dan niks Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!