Sy sal tog moet uitkom al is sy bang Sy sal tog moet uitkom al is sy bang January 25, 2012 sy het veilig gevoel agter die donker skuilwolke het die jagswolke geswiep toe sy hulle sien het sy geweet vanaand gaan sy verkrag word en haar huiltrane gaan die dorre aarde benat sy het nie n keuse nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!