Sy skeur die briefies aan stukke

Sy skeur die briefies aan stukke

die wat hy onder die mat gelos het
die wat hy gepos het

die briefies skelm gestuur
te skelm het hy geword

die buurvrou se vuur
het my briefies veras

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz