Sy vlek haar hartkamers oop vir my
Bruisend lei sy my by die hand
tot by haar eerste kamer
keurig met appel teels
hier gaan ons vreet
sy sleep my huppel
na die sitkamer
hier gaan ons chill
en wyn
sy sleep my hygend
na die purper kamer
kom drink
die waterbed hou 10,000 liters
jy sal in hierdie woestyn
nooit dors word nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!