Sy was luiperd wyfie op hitte gewees

Sy was luiperd wyfie op hitte gewees

die ouerige dame smile
vir elke redelike ou

op die cock tale party
haar glas bly vol

lee sips sy nat net lip
drink saam bly nugter

n luiperd wyfie op soek
na prooi

rooi kloue gepolish
vir die kill

klem die louwarm glas vas

amper grasieus beweeg sy
nader aan die raafswart haar
frisgeboude 30 jarige

hy sien haar bekruip!
hy lag en draai om

fok jou sê sy
en draai om

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz