Te vroeg bloeisel. Te vroeg bloeisel. February 17, 2015 jy is nog te jonk het my ma gese avontuur en die nag het te sterk geroep nou hang ek verlep die ryp het my gekry ek was n te vroeg bloeisel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!