To hell with the uitspansel

To hell with the uitspansel

ek sit hier op planeet aarde
in Suid-Afrika
in Gauteng, in my huis
tussen die lang bome

en skryf
oor die liefde
oor die lewe
van mense
en dit wat hulle aanjaag

hier in my eie wereld
skryf ek woes gedigte

dit is lekker om te lag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz