Gereed met pyl en boog
die wat verbykom is te maer
die wat verbykom is te vet
die wat verbykom se voete is vuil
die wat verbykom se horings is gekraak
het nie goeie maniere nie
so gaan dit jaar na jaar
nie een word geskiet nie
maar wat van jou
waarom is jy nog alleen
Leave a Reply
Be the First to Comment!