Toegevou

Toegevou

ek het jou gevind

in n leegte van die lewe

jou toegevou in die warm kombers
van my sterk arms

jy het gesê
asseblief

hou my vas
vir altyd

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz