Tog sal jy eendag weet

Tog sal jy eendag weet

dat ons net 'n mens
vriendskap het

wat deel in die seer
wat deel in die vrug

van ons halwe lewens
half gelukkig, half ongelukkig

geheel en skoon
skoonoog deel

ons vriendskap

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz