Tonge los
soos 'n veldbrand
het dit versprei
Koos se vrou vind toe uit
dat hy 'n verhouding het
met Jan se vrou
sy het 'n verhouding
met Peet haar vriendin
se man aangegaan
Peet het toe met Bertus
sy baas, se vrou 'n verhouding
die nuus het soos 'n
veldbrand versprei
want die vrouens kan nie
uitgepraat raak oor die
nuwe hitte in hulle lywe nie
die hele dorp was
soos 'n bordeel
Leave a Reply
Be the First to Comment!