Triggers-Embrios-Digkinders
Triggers is vir my iets, wat ek sien, of hoor,of ruik,of voel,of proe . dit veroorsaak n reaksie ,om wat ek ervaar bou daar vleis ,my dig embrios word gevorm , ek verloor gedurig embrios want ek kan nie soveel onthou nie . Die wat oorleef word digkinders n fragment van my verbeelding . Dit hou net nie op nie, want die lewe gaan aan ,met sy lief en leed , die tydelike ,en die ewige ,as ons soek na die ewige met n rein hart,sal ons dit vind, die roltrap van die lewe stu voort , dit is nie vir die laatslapers,en lui mense ,nie . groete aan julle ,wat aanhou die berg van die lewe klim . Attie van den Bergh
Leave a Reply
Be the First to Comment!