Tronkvoël Tronkvoël April 12, 2011 die traliewêreld dis al die son skuif die tralies elke dag dieper die sel in die koue werklikheid volg die vuil mossie pik die oorskiet krummels God sien jy nie hoor jy nie my lied Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!