Tussen die berg en die see , lê daar n moerse diep vallei, waardeur ons almal moet gaan
die mis van die diere moet ons deur
die reen van trane moet ons weerstaan
die sis van slange maak ons skrik
die gebrul van die leeu skrik ons
die gif van die appel huiwer ons
die glans van goud verblind ons
ons nerf die knie as die klippe gly
maar ons laaste tree is nie verniet
aan die voet van GOLGOTA staan ons
die lee kruis vertel
Hy het opgestaan
ons vloek, ons begeer , ons haat
lê nutteloos agtergelaat
Ons sê :dankie God u het gehoor
al was U stem slegs n fluistering
in ons oor gewees
Leave a Reply
Be the First to Comment!