Tussen die voorblad en die agterblad

Tussen die voorblad en die agterblad

lê daar baie drome
van hartseer en geluk

as jy die boek toemaak
sal dit dalk nie weer

op die bladsy van geluk
oopval nie

die boek van die lewe
se bladsye is nie genommer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz