Tyd staan stil Tyd staan stil November 25, 2013 as ek by jou is dan stop die klok . dim die son hang die reen briek die komeet die maan vat n rus die winterwind huil nie meer jy wag elke aand want jy weet ek kom elke aand om saam te wees Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!