tyd staan stil. tyd staan stil. February 18, 2015 as ek by jou is dan stop die klok dim die son hang die reen briek die komeet die maan vat n rus die winterwind huil nie meer nie jy wag elke aand want jy weet ek kom elke aand om by jou te wees Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!