Uit die hart van n vrou……4215

Uit die hart van n vrou……4215

kom gedigte wat vertel
van haar binnekant haar sagkant

haar saghart
haar hartgee hart

haar liefdesgloed
vir die een wat sy liefhet

haar hart moet opgepas word
en blinkgevryf word

sodat haar geliefde homself
in die goue spieel
van haar liefde kan sien

sodat sy saggies
teen sy bors
kan hartpraat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz