Ure lank het ons in die sandput gespeel……4219

Ure lank het ons in die sandput gespeel……4219

gelag en gehuil
stukkies lewe gedeel

in geheime pakkies
ons hartseer verseel

n band gevorm

totdat die laaste korrel
van die duin

verdwyn

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz