Vader Tyd……4258

Vader Tyd……4258

vat my hand en sê wag
nog een minuut

voordat
jy gaan

ek het die ongeluk
met een minuut gemis

dankie

Hemelse vader

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz