Vallei van belewenis

Vallei van belewenis

nadat ons ontmoet het
het ons baie gereis

jou vallei van verlatenheid
het die vallei van belewenis geword

jou vallei van onskuld
was diep in die rooi

oorweldig het jy my
duislig het ek stroomop gestrompel

en in die vlakpoel
verdrink

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz