Vandag is jump dag…4145 Vandag is jump dag…4145 April 29, 2012 die jong myna sien die son opkom oranje geel blok vir blok kruip die son dit is tyd om sy vlerke te sprei dit is tyd om te vlieg met wyd gespreide vlerke spring hy van die 30 ste verdieping af Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!