Vandag se Girl

Vandag se Girl

ek sien jou
op die BMW

staal en chroom
blink in die oggendson

jou lang swart hare
swiep in die wind

jou swart helmet
weerkaats die berge

jou motorfiets
sing die lied van die berge

jy is n spikkel
in die verte

was jy werklik

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz