Vars bloed op die ruit

Vars bloed op die ruit

Die druppels rooi splash op die screen
ek hoor nou eers

die bande die skreeu
die doods boodskap

my kind se stem
skree van pyn

die sakkie bloed
bloed van my aar

Jesus u het belowe
u kan nie teruggaan
op U woord

U gelofte aan U kinders
julle gaan vir ewig lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz