Verbrokkel

Verbrokkel

my drome lê aan skerwe
verpletter

n duisend vlymskerp skerwe
wond die wat die naaste aan my is

ek kan nog deur die die muur
van gebroke glas sien

die vae gesigte
van die verlede

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz