Verhewe

Verhewe

was jy altyd
in jou mercedes

my beetle was te stadig
ek kan jou nie vang nie

nou jare later
ry ons met ons golfies
bymekaar verby

ek weet
ek kan jou nou vang

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz